5 Punt Dare
Wanneer jy in 'n hyser is met net een ander persoon:
Tik hom op die skouer en maak dan of dit nie jy was nie..
Ek het die gedagte nogal snaaks gevind, maar ek het nog nie die geleentheid gekry om dit te toets nie. Elke keer as ek in 'n hyser klim, dan is dit met minstens 2 ander persone, of net ek alleen.
Ah well, dit sal nogsteeds snaaks wees, Al is dit net die gedagte wat snaaks is. :)

2 Comments:
Snaakse idee :D
Wel jy kan dit seker doen met meer as een persoon ook. Kan nogal snaaks wees: tik so 5 persone en dan probeer hulle almal kyk wie hulle getik het :)
Of as jy alleen in die hyser is. Tik jou eie skouer en probeer dan sien wie jou skouer getik het ;)
Of iets... :D
Enigiemand dit al gedoen? Ek dink as ek of Niel dit gaan doen dan gaan die persoon superuitgefreak wees O_O (ons altwee is super lank...en mense vertel my as ek rondloop en dink dan lyk ek evil)
*lag*
Post a Comment
<< Home